Our Fatties on YouTube!

Mooi, vet en gesonde diere; dít is waarvan menige Karoo-boere droom tydens hierdie distrik se uitmergelende droogte. Tot die reën kom hekel Murraysburg boervrou Chrisma van der Merwe maar vet Karoo-skapies. Video deur Paula-Ann Smit, Graaff-Reinet Advertiser

Read More
X